Alec Baldwin

Alec Baldwin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alexander Rae Baldwin III
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Ireland Baldwin
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alec Baldwin (gebore 3 April 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glengarry Glen Ross (1992), The Cooler (2003), The Departed (2006), en It's Complicated (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search